VISVINGER PASTEI

VISVINGER PASTEI was pinched from <a href="http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/visvinger-gereg.html" target="_blank">lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.</a>
INGREDIENTS
Ekt net n paar aartappels gekook en fyngemaak en onder in bak. Dan n laag visvingers. Dan n blikkie tamatie uie smoor. En heel bo oor koppie melk gemeng met wit uiesoppoeier. Kaas en bak tot geset!
of
1 pakkie visvingers
1 blikkie tamatie en uiesmoor
1 eetlepel suiker1 pakkie sampioenroomsop
1 koppie melk
1 koppie water
kaas, gerasper
pietersiele, gekap
Go To Recipe
Rate

Comments & Reviews

Just A Pinch Sweepstakes