INGREDIENTS
•
200 g tennisbeskuitjies
•
165 ml (150 g) botter, gesmelt
•
sowat 12 klein oondvaste flessies
•
Vulsel
•
3 blikke kondensmelk
•
sap en gerasperde skil van 2 suurlemoene en 2 lemmetjies
•
4 ekstra groot eiers, geskei
•
100 ml strooisuiker