INGREDIENTS
•
Bestanddele vir meelmengsel
•
1.25kg witbroodmeel
•
10ml sout
•
1 pakkie (12.5g) kitsgis
•
Gooi bymekaar en meng deur met die hand.
•
Bestandele vir rooibosteemengsel
•
25ml heuning
•
25ml olyfolie
•
750ml rooibostee wat goed getrek het (4 teesakies)
•
2ml witasyn (dit neem die gissmaak weg)