pampoenkoekies in die oond

pampoenkoekies in die oond was pinched from <a href="http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/06/pampoenkoekies-in-die-oond.html" target="_blank">lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.</a>
INGREDIENTS
125g sagte botter/margarien
200 ml suiker
3 eiers
1 koppie (250ml) koekmeelblom
15ml bakpoeier
2 ml sout
3 koppies (750 ml) gaar fyn pampoen
5 ml vanieljegeursel
fyn kaneel
Sous
4 eiers
1 koppie (250ml) water
1 koppie (250ml) suiker
knippie sout
1 opgehoopte eetlepel maizena
½ koppie (125ml) suurlemoensap
Go To Recipe
Rate

Comments & Reviews

Just A Pinch Sweepstakes